Druiwefees resepteboek nou beskikbaar!

Druiwefees resepteboek nou beskikbaar!

Die Druiwefees resepteboek kos R100 en is beskikbaar by Ink-It, Nylstroom Verpakking en sal gedurende die fees by die crafford druiwestalletjie en die biertuin beskikbaar wees.

resepteboek1

Druiwe wat in die Nylstroom omgewing beskikbaar is Desember-Januarie maande

Druiwe wat in die Nylstroom omgewing beskikbaar is Desember-Januarie maande

Datal druiwe

Datal druiwe sal beskikbaar wees Januarie, dis ‘n heerlike druif.

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6c/Abhar-iran.JPG/220px-Abhar-iran.JPG

http://ts4.mm.bing.net/th?id=H.5021805766312051&pid=15.1&H=160&W=110 http://ts1.mm.bing.net/th?id=H.4813916478901192&pid=15.1&H=119&W=160

http://ts2.mm.bing.net/th?id=H.4672466062280069&pid=15.1&H=120&W=160

Druiwe in die wingerde Musca en Ronel sal ook beskikbaar wees.

http://ts4.mm.bing.net/th?id=H.4808745358985967&pid=15.1&H=111&W=160

Pirobella in die wingerd.

Druiwe
Musca ‘n heerlike druif.

Die makroklimaat van ‘n streek is ‘n belangrike factor as dit by die keuse van ‘n terrein vir wingerdontwikkeling kom.

Die wingerdboer sal eers kyk na die grond en dan na druiwekultivars kyk wat die beste in die streek sal aard.

Hy sal verskillende faktore in aanmerking moet neem, soos ryp, wind, reen ens.

‘n Mikroklimaat is ewe belangrik, dit wil se die klimaat in die klein wereldjie in en rondom die wingerd. Dit het ‘n groot invloed op die druiwestokke.  Die groei kan bv. Afhang van hoe goed die blare aan die son blootgestel is en hoe lank die plante nat bly en vatbaar is vir siektes nadat dit gereen het.

Die terreingesteldheid is dus van kardinale belang.  Le die wingerd teen ‘n helling, kan grondbewerking deeglik gedoen word.
Respek vir die grond bly deurentyd die hoofsaak in volhoubare wingerdbou.
Bemesting is belangrik by wingerdbou vir die regte voedingstowwe.

Die Waterberge is ideal vir wingerdbou. Die klimaat is puik en ons druiwe is soet en eie aan ons streek., Regal seedless, Red globe, Musca, Ronel.

Die volgende variteite sal beskikbaar wees Datal, Regal
seedless, Red globe, Musca, Ronel en Black gen.