Kompetisies

5859 (450 x 300)

KOMPETISIE 1: Baba en Kleuter
Kyk hoe spog die mammas.  
Inskrywings vorms sal binnekort beskikbaar wees.

KOMPETISIE 2: MEJ DRUIWEFEES

Mooistes van die skoonhede kom in die Waterberge bymekaar.  

Verskillende ouderdoms groepe en die volgende 3 kategorieë.

Mej Fotogenies, Mej Bene en Mej Druiwefees.

KOMPETISIE 3 

BOOGSKIET
Inskrywings vind tydens die fees plaas by die boogskiet stalletjie.

ANDER KOMPETISIES 

Grootste druiwetros, Druiwespoeg, Druiwe eet en Druiwe trap.

Volg ons op: