Kranskopfees 5-7 Januarie 2017

Dis lekker om na n Suksesvolle Kaboemfees julle almal te laat weet dat die Kranskopfees om die draai is, so kom sluit af met ietsie om te doen  voor die skool begin en vir die wat nie weg was nie, kom kuier saam hier in Nylstroom/Modimolle  met verskeie Kunstenaars, 4×4, Speelpark vir kinders, Stalletjies, Biertent en ook die Van Heerden Apteek Fietswedren Challenge

Kontak die Fees organiseërder : Juanita 082 854 8764 – juanitabester@gmail.com / Persoonlike Assistent.:  Danie 079 139 1028

Kontak Diana vir stalletjie navrae:  stalletjies@kranskopdruiwefees.co.za